‘n Teer Hart

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 28:27 Wie vir 'n arm mens iets oor het, sal self niks kortkom nie, maar wie anderpad kyk, sal baie verwensings hoor.Ek wonder wanneer ek woorde soos “armoede”, “honger” en “hongersnood” gebruik, of dit vir jou net ‘n baie vae begrip is? Iets wat jy op armlengte beskou en nog nooit ervaar het nie. Hmm?n Paar jaar gelede het ek tydens 'n Christelike konferensie in Indië middagete geëet. Ek hou nogal van Indiese kos, maar toe die kerrie, wat vir my gevoel het soos die sewe-...