‘n Toekoms, nie Slegs ‘n Goeie Hede Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 15:17-19 En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. Dan is ook dié wat in Christus gesterf het, verlore. As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.. Miljarde mense het oor die afgelope tweeduisend jaar in die dood en opstanding van Jesus Christus geglo. Dis maklik om in sy dood, te glo. Maar sy opstanding? Nee wat! Nou ja, was daardie miljar...