‘n Uitroep om Hulp

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 116:1,2 Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het.Daar is tye in ons lewens wat ons God se hulp baie nodig het. Ek is seker dat jy al, soos ek, vir God gesmeek het vir ‘n oplossing. Maar wat doen jy as dit lyk asof Hy nie wil antwoord nie?Net so dikwels as wat die lewe vol ongelooflike wonderlike ervarings kan wees, net so maklik kan dit ook wreed wees, nie waar nie? 'n Ma wat haar sterwende kind in haar arms hou;...