‘n Verkeerde Prentjie van Jesus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Matteus 25:41 Dan sal die Koning vir dié aan sy linkerkant sê: ‘Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is, Van die felste kritiek teen Christene vandag, is dat hulle veroordelend is. Hoe kan hierdie mense, wat bely dat hulle in die God van liefde glo, in 'n wêreld waar alles toelaatbaar is, so verskriklik veroordelend wees? Weet jy dat mense dink Jesus het altyd net positiewe, liefdevolle dinge gesê, en dat Hy no...