‘n Volkome Gebalanseerde Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Prediker 4:5,6 Dwase is te lui om te werk en gaan dood van die honger. Tog is ’n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en ’n gejaag na wind. (NLV) As iemand na jou toe kom met ‘n aanbod wat ‘lewenstevredenheid’ waarborg - daardie diep bevrediging wat spruit uit 'n vrugbare en gebalanseerde lewe - sou jy die aanbod aanvaar? Ek is redelik seker die meeste van ons sal. Ja, ons weet dis waarna ons diep in ons hart smag. Ons begeer ‘n balans in die lewe wat tevr...