‘n Vreemde Ding om te Doen

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.”In 'n wêreld wat deur die wen-motief oorheers word, klink die stelling: ‘om te misluk kan 'n goeie ding wees,’ belaglik. En tog, deur die geskiedenis van die mensdom, het mislukkings karakters geslyp,...