‘n Wandeling Op die Meer
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 6:19,20 Toe hulle sowat vyf of ses kilometer geroei het, sien hulle Jesus op die see loop en naby die skuit kom, en hulle het bang geword. Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie bang wees nie.”.”Of ons nou daarvan hou of nie, daar kom dikwels storms oor ons lewens wanneer ons dit die minste verwag, en as ons op ons kwesbaarste is. En tog het Jesus die gewoonte om daar te wees - daar in die storm.Stel jou hierdie prentjie voor. Jy is op 'n meer in 'n klein bootjie. 'n ...