‘n Wonderlike Strategie, Maar…

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Matteus 13:23 Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.” Westminster Abdy in Londen is die plek waar elke Britse kroning sedert 1066 plaasgevind het. Ongelooflik. Dit bestaan al amper 'n duisend jaar, maar baie dele van hierdie argitektoniese meesterstuk is natuurlik eers later aangebou. Sedertdien, is daar oral wonderlike katedrale g...