Na Wie Luister God?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Maleagi 3:16 Toe het die mense wat eerbied vir die Here het, onder mekaar geredeneer, en die Here het dit gehoor en daarop ag geslaan. Daar is 'n gedenkboek voor Hom geskryf met die name van dié wat eerbied vir die Here het en waarde heg aan sy Naam. Daar was 'n tyd in Israel se geskiedenis, toe hulle as volk vir die soveelste keer hul rug op God gedraai het en die gevolge van hulle rebellie teen Hom, moes ly …. Klink dit so effens, so vaagweg bekend? Toemaar, ek weet, ...