Nader As Jy Dink
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Gister het ons gesels oor hoe klein, hoe ontoereikend, hoe leeg ons soms voel wanneer ons voor God kom. Jy ken daardie gevoel, God is so groot, so ongelooflik groot, so liefdevol, maar jy het vandag net mooi niks om vir Hom te gee nie? Ons het almal al daardie gevoel van ontoereikendheid ervaar. Daar...