Nee Wag – Dis Waar

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:5 Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons ook saam met Hom opgewek word tot 'n nuwe lewe. (NLV) Ek glo met my hele hart dat God vandag vir jou wil vrymaak van die sonde wat jou teister. Wat Jesus vir jou kom doen het – is ‘n werklikheid – die sterwe van jou ‘ou mens’, en die opstanding van die ‘nuwe mens.’ Goed, ek weet dat baie mense deesdae, as jy net van sonde praat, aanstoot neem. Hulle vra jou sommer openlik hoe jy sulke gemors kan glo, ni...