Neem jou Sabbatsrus
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textMarkus 2:27,28 Toe sê Hy vir hulle: “Die Sabbat is daar ter wille van die mens – nie die mens ter wille van die Sabbat nie. 28Daarom het Ek, die Seun van die Mens, seggenskap ook oor die Sabbat.” Welkom by Saterdag, die dag waarop God sy volk beveel het om te rus. Die sabbat, of Shabbat in Hebreeus, duur van sononder Vrydag tot sononder Saterdag. Daardie woord, Shabbat, word gewoonlik as ‘rus’ vertaal. Maar miskien is dit ‘n meer akkurate vertaling om te sê ‘om op te h...