Neem Standpunt In

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDaniël 1:8,9 Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit nie te gebruik nie. God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.Die meeste mense rebelleer nie met voorbedagte rade teen God nie. Dit gebeur soms, maar weet jy, dit begin meestal met een of twee klein kompromieë wat uiteindelik tot 'n volslae rebellie lei.In die Ou-Testamentiese tyd was God se volk...