Neem Standpunt In
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 14:7,8 Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Kan ek jou vandag vra, wat daar in jou lewe is wat jou geloof in Jesus op hierdie oomblik laat wankel? Watter gebeurtenis, watter twyfel, watter bekommernis, watter vrees, watter verhouding probeer sy bes om jou geloof te ondermyn? &nbs...