Neem Wyse Besluite
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Korintiërs 9:7,8 Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. Het jy al ooit onder druk gevoel om te geld gee? Ons ken almal daardie ongemaklike gevoel wat ons ervaar wanneer mense aan ons deur klop en vir hierdie of daardie saak geld vr...