Net Een Boek
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 20:30,31 Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê.Ek ken baie mense wat sê dat hulle in God glo, en tog is hul lewe nie naastenby wat Hy belowe het, dit sal wees nie. Maar daar is altyd 'n rede daarvoor. Die rede is dat hulle nie 'n persoonlike ontmoe...