Net God Ken Die Antwoord
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 139:23,24 Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad Ek en jy dink graag dat ons onsself redelik goed ken. Ons glo dat ons teen hierdie tyd van ons lewens 'n redelike goeie begrip het van wie ons is; waar ons sterkpunte lê en wat ons swakhede is. Maar as ons eerlik is, sal ons moet erken dat ons onsself nie regtig so goed ken nie. Jy dink dalk alles gaan voo...