Net Ingeval...
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Genesis 2:24,25 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Hulle twee, die mens en sy vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam nie. Om getroud te wees, is party dae nie maklik nie. Daar is soveel dinge wat saamwerk om 'n huwelik uitmekaar te skeur - van die leuen dat egskeiding 'n geldige leefstylkeuse is, tot siekte, depressie, selfs die verlies van 'n kind. Dis tragies, maar daar is statistiek wat wys dat die egskeidin...