Net ‘n Bietjie Trots
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 5:6,7 Julle selfverheffing is nie mooi nie. Weet julle nie dat 'n bietjie suurdeeg die hele deeg deurtrek nie? Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus. Begeer jy soms dat mense 'n beter opinie van jou moet hê? Daardie begeerte om net 'n bietjie meer erkenning te kry vir wie jy is en alles wat jy bereik het? En net daar, my vriend, is jy besig om ‘n gevaarli...