Net Soos Ek en Jy

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 9:10,11 Jesus het by hom in sy huis gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy dissipels kom eet. Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?”God is baie besig, kan Hy regtig in jou en die dinge in jou lewe belangstel? Kan jy jouself indink hoe besig God vandag moet wees? Seker nie regtig nie! Maar dink jy daar bestaan dalk 'n moontlikheid, selfs die skraalste moontlikh...