Net Te Slim

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 4:29 Hulle het opgespring en Hom uit die dorp gedryf. En hulle het Hom geneem tot op die rand van die berg waarop hulle dorp gebou was, om Hom daar af te gooi.(AFR20) Ons ken almal die idioom: om iemand op sy baadjie te takseer. In 'n boekwinkel of biblioteek, haal jy die boeke wat aantreklik lyk, van die rak af. Maar die waarheid is - en ons weet dit almal - die omslag vertel nie die volledige verhaal nie.Daar is 'n bekende joernalis wat net om die draai van my woon....