Nie Genoeg Krag Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 5:36,39 Jesus het egter in die verbygaan gehoor toe die berig oorgedra word, en sê toe vir die leier van die sinagoge: “Moenie ontsteld wees nie – glo net!”Hy gaan toe in en vra vir hulle: “Waarom gaan julle so tekere en huil julle? Die kindjie het nie gesterf nie, maar slaap net. (AFR20) Jy weet hoe dit gaan. Jy word gekonfronteer met 'n probleem, 'n hindernis, wat heeltemal onoorkombaar lyk. Jy wens dat jy kan glo dat Jesus jou sal kan help, maar jy het net nie die...