Nie Goed Genoeg Nie?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 5:15 En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.Daar is iets wat gebeur wanneer ons op Jesus vertrou – op die Seun van God. Op Hom, wat Hy gestuur het om ons sondes weg te neem. En dit is inderdaad die rede waarom God Hom gestuur het om aan die Kruis te sterf. En dit my vriend, was ‘n ontsettende groot gebeurtenis. Dit het die hele gang van die geskiedenis ...