Nie in Jou Eie Krag Nie, Maar...

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Kronieke 16:11 Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.Ek het al gehoor hoe mense sê dat God jou nooit vra om iets te doen waarvoor jy nie toegerus is nie. Hm. Ek weet nie waar hulle vandaan kom nie, maar dit lyk asof God my voortdurend vra om dinge, wat ver bo my vuurmaakplek is, te doen. Nie een van ons hou daarvan om onbekwaam te voel nie. Jy hou nie daarvan nie, en ek ook nie ... maar as ons eerlik wil wees, is die waarheid dat ons dikwels...