Nog ‘n Berg om te klim

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMattheus11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” Daar is tye wat ons net uitgeput voel. Die lewe is nie vir ‘sissies’ nie! Jesus het belowe dat as jy Hom volg, dinge waarskynlik nog moeiliker sal raak. Die versoeking is om moed te verloor en op te gee. 'n Paar jaar gelede was ek...