Nog ‘n Jaar is Verby

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPrediker 7:10 Moenie sê in die ou dae was dit beter as nou nie; dit is nie uit wysheid dat 'n mens so sê nie.Oujaarsdag nè? Hier is ons. Dit is 'n tyd waarin ons oor allerhande snaakse dinge dink. Ons kyk terug na die afgelope jaar en ons dink ‘n bietjie aan die jaar wat voorlê ... en ons besin oor die verloop van die lewe.Hier is ons, nog 'n jaar is verby. Hoe was jou jaar? ‘n Goeie jaar, was dit net oukei, of was dit 'n skok? Ons begin elke jaar met die hoop dat dit 'n goeie e...