Nog Sterker Hoop

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 15:13 Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!Ons leef in onstuimige tye - op 'n wêreldwye skaal, in ons samelewing en ook op persoonlike vlak. En of ons dit nou wil weet of nie, maar in onstuimige tye is 'hoop' bitter skaars.Toe die apostel Paulus aan die kerk in Rome geskryf het, was daar baie spanning tussen Joodse en nie-Joodse Christene. Wat die ...