Nooit Goed Genoeg Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 19:10 Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”Ek het geglo dat ek nie goed genoeg vir God is nie, om die waarheid te sê, nooit goed genoeg vir God sal wees nie en dit het my vir twee dekades van Hom weggehou. Maar, my logika het nie rekening gehou met God se genade nie.Sommige mense dwaal deur die lewe met 'n knaende gevoel dat hulle nooit goed genoeg sal wees nie. Hulle het nodig om die ongelooflike liefde van God deur Christus Jesus, s...