Nooit Tevrede Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 13:5 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Die wêreld wat God vir ons geskep het om te geniet, is so fabelagtig ryk en oorvloedig. Daar is miljoene plante en diere. Miljarde kleure. Dink net aan die ongelooflike diversiteit van geure in kos. Soveel verskillende ervarings om te geniet. Ja, die wêreld is ongelooflik ryk en oorvloedig. En dink net: i...