Nuutgemaak deur sy Liefde
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSefanja 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou:Vir sommige mense is God bloot 'n konsep . . . 'n vae, irrelevante begrip. Ander het egter Sy liefde eerstehands ervaar en sodra dít gebeur, kan die lewe nooit weer dieselfde wees nie.'n Paar jaar gelede het ek gesels met 'n man wat 'n majoor in die Rwandese leër was tydens die volksmoord in 1994 toe een miljoen mense in net 100 ...