Oënskynlike Gebrek

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Job 5:2 Woede maak ’n dwaas dood. Jaloesie vernietig dom mense. (NLV) Wanneer laas het jy na iemand se nuwe motor, sy gelukkige huwelik of wonderlike loopbaan gekyk en minderwaardig gevoel, omdat jy nie dieselfde het nie? Snaaks hoe daardie vergelykings ons mismoedig maak. Die Science Focus Magazine het berig dat 'n onlangse Britse studie bevind het dat vergelyking met ander, 'n beduidende impak op geluk het. Mense dink dat as hulle dieselfde lewenstandaard as diegene rondom h...