‘Oh My God’ (OMG)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 22:2 My God, my God, waarom het U my verlaat en bly U ver as ek om hulp roep?Die vierde van die tien gebooie is maklik verstaanbaar. Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie. En tog sien ek dit oor en oor gebeur, selfs onder Gelowiges.Hoekom is dit? Realiteits-TV bly om een of ander rede steeds op die lug. Hoekom? Want mense kyk daarna. Het jy al ooit een van daardie vo...