Om Bedagsaam Voor jou God te Leef
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Miga 6:8 Nee, Hy het reeds gesê wat reg is. Die Here verwag van julle om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys, en om nederig voor God te lewe. (NLV) As ons een menslike eienskap moet identifiseer wat deesdae oënskynlik by baie mense ontbreek, sal dit … nederigheid moet wees; dit beteken om 'n beskeie opinie van jou eie belangrikheid te hê. Ek het nou die dag 'n ontstellende artikel gelees. Die titel is: Wil jy meer selfversekerd klink? Taalkenners sê: Vermy hierdie ...