Om Dapper te Word

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 27:14 Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!Dapperheid is die vreemdste ding. Ons bewonder dit in ander mense; ons wil dit almal hê; ons wil hê dat ander mense moet dink ons is dapper, en tog is dit iets wat ons hoop ons nooit op die proef sal hoef te stel nie. Want as jy dapper moet optree, beteken dit dat iets wat sleg is met jou gebeur.Kan ek jou vandag vra om die gesig van die dapperste persoon in jou lewe in jou geestesoog te...