Om die Onbekende te Betree
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textHebreërs 10:35 Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in.As ons teëspoed ervaar, voel ons dikwels glad nie dapper nie. Om eerlik te wees, ons voel verlam van angs en vrees. Maar dit beteken nie dat die moed ontbreek nie.Het jy al ooit gevoel dat God jou uitdaag om in die onbekende uit te gaan? Die lewe het net mooi seepglad verloop ... maar toe skielik het die water troebel geword. Die son het verdwyn. Dinge was nie meer so duidelik en so vo...