Om God te Behaag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 19:14 Mag die woorde van my mond en die gedagtes van my hart vir U aanneemlik wees, Here, my rots en my Verlosser. (NLV) Partykeer lyk dit of die lewe ‘n konstante stryd is tussen om ons eie belange te bevredig en om ander mense tevrede te stel. Soms kry ons daardie balans reg. Ander kere is dit nie so maklik nie. En wanneer ons dit nie regkry nie, is dit 'n gemors. Sê my, as jy in die oggend uit die bed rol, wie beplan jy om daardie dag tevrede te stel? Jouself, ander, ...