Om Liefde en Trou te Bewys
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Miga 6:8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God Hierdie week gesels ons oor wat dit beteken om in God se oë ‘goed te doen’. En in 'n era waar die streep tussen goed en kwaad nog nooit so vaag was nie, was dit nog nooit so belangrik om te weet wat dit beteken om goed te doen nie. Ja, ek weet, wanneer jy soggens wakkerword en uit die bed rol, is jy...