Om Mens te Wees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 15:1 'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.Vertel my, waar het jy die wysheid gekry wat jy vandag het? Waar kom dit vandaan? Is daar leemtes in jou wysheid? Is daar blinde kolle met ongewensde gevolge wat voortdurend by jou spook? Vir baie jare het ek gedink: “Weet jy, my skooljare in die onderwysstelsel het my baie geleer. Maar dit het my nooit geleer hoe om 'n effektiewe mens te wees nie.” Dis eintlik blote gel...