Om Mure te Verf
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textHebreërs 4:12 Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart.Hulle sê dat 'n kitssukses gemiddeld ongeveer twintig jaar neem. Dit is waar. Daar bestaan nie iets soos 'n vinnig-ryk-word-skema nie. En karaktervorming, neem jare se noukeurige werk deur die Een wat ons in die eerste plek gemaak het, om die fina...