Om reg te laat geskied

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Miga 6:8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God Gister het ons gesels oor wat dit beteken om in God se oë goed te doen. En een element daarvan is om geregtigheid te laat geskied. Kom ons gesels daaroor. Wat beteken dit eintlik vir ons, om reg te laat geskied? Geregtigheid is nogal belangrik vir God. Want, as God God is, dan is daar sekere dinge wat jy ...