Om Sterk Te Word

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 31:25 Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel.In die Bybel word daar telkens vir ons gesê dat ons 'sterk moet wees'. Hm, ja. . . . Dit is maklik vir God om dit te sê, maar het Hy regtig 'n idee hoe ons hier op aarde sukkel? Weet Hy hoe ons voel? En dan sê Hy: Wees dus sterk. Dis nie so maklik nie. . . Net buite my studeerkamervenster is daar 'n massiewe bloekomboom. Dit is regtig groot, waarskynlik meer as dertig meter hoog. D...