Om te Vergeet wat God Sê
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 1:22-24 Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in 'n spieël kyk: hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.Hoe gereeld het jy al in die oggend ‘n stukkie uit God se Woord gelees en gedink “O, ja! Absoluut! Dit is so goed. Dit is net wat ek nodig het,” maar dan kan jy teen middagete ni...