Om Uitmekaar te Dryf

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hooglied 2:15 “Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot. Ons gesinne is ongelooflik belangrik vir ons. Ongelukkig is daar soveel gesinne wat probleme ondervind. Soveel gesinne het, kom ons noem hulle maar ... "issues". En dan is daar baie gesinne wat reeds uitmekaar geskeur het. Die meeste Christelike boodskappe wat jy oor gesinsverhoudings sal vind, val onder die opskrif: "Hoe om 'n Goddelike Gesin te wees" en d...