Omhels Teëspoed

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 24:10 … As jy weifel op die dag van nood, is jy nie opgewasse daarvoor nie.Daar is tye in ons lewens wanneer mense, omstandighede en selfs ons eie emosies, teen ons draai. Ons noem daardie tye, tye van teëspoed. Niemand van ons wens onsself teëspoed toe nie, maar dan is daar tye wanneer die teëspoed ons inhaal. Kan ek jou vandag vra, hoe het jy die laaste keer gevoel toe jy teëspoed ervaar het; die keer toe voorspoed sy rug op jou gekeer het? Wou jy weghardloop en w...