Onbillike Liefde

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 5:8 Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was Sommige mense hou nie van jou nie. Dit voel so onredelik en so onregverdig. Ja, ek weet geen mens kan, ten spyte van al jou pogings, almal tevrede stel nie. Maar dit maak seer wanneer jy verwerp word. Dis tog lekker as mense van jou hou! Dit is maar net die wrede waarheid - sommige mense hou nie van jou nie; sommige haat jou selfs. Soms is dit geregve...