Onder ‘n Donker Wolk
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Petrus 1:2 Soos God die Vader dit vooraf bestem het, het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonder om aan Hom gehoorsaam te wees en besprinkel te word met die bloed van Jesus Christus. Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees!Ons het almal van tyd tot tyd 'n woord van bemoediging nodig. Dis ‘n feit. En nou wil ek graag iets sê om jou te bemoediging.Ons voel soms asof daar ‘n swaar wolk oor ons lewens hang. Dinge gaan net nie soos hulle veronderstel is om te ga...