Onderskeiding
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 27:6 Die wonde veroorsaak deur iemand wat lief is vir jou is baie beter as die baie soene wat jou vyande jou wil gee. (NLV) Mense is nie altyd wat hulle voorgee om te wees nie. Ongelukkig maak sommige mense maklik beloftes, maar wanneer jy hulle die dag nodig het, faal hulle jou en keer hulle dikwels selfs hulle rug op jou. As ons in 'n perfekte wêreld geleef het en omring was deur perfekte mense, dan sou daar nie ‘ja-broers’ gewees het nie. Daar sou nie huigelaars gew...