Ongetroud (1)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 7:8,9 Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed om ongetroud te bly soos ek. Maar as hulle nie in onthouding kan leef nie, moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om deur hartstog verteer te word. Alhoewel die meeste mense uiteindelik trou, is daar heelwat mense wat nie trou nie. Om deesdae ongetroud te bly, kom baie meer algemeen voor as wat ons kan dink. Maar ongelukkig kyk sekere mense na die enkellopendes en wonder wat fou...