Ongewone Wysheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 3:17 Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg.Kan jy dink aan ‘n situasie toe jy betrokke was by 'n spul mense wat openlik in konflik gewikkel was? Mense met uiteenlopende standpunte wat skynbaar nie ooreenstemming kon bereik nie. Watter rol het jy in daardie fiasko gespeel?Dit verg baie wysheid om konflik te hanteer. Party mense hardloop weg en v...