Onkundige en Dom Gedrag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 73:21,22 Ek was verbitterd in my hart en verskeurd in my binneste. Ek was dwaas en onnosel; ek was dom soos ’n dier voor U. (NLV) Het jy al ooit 'n ballon met 'n naald geprik? Een oomblik is dit hierdie pragtige rooi ballon wat deur die lug dryf. Die volgende oomblik, hoor jy ‘n harde slag! En daar lê ‘n slap, lewelose stukkie plastiek op die grond. Ek het dikwels al gesien dat swaarkry erger voel, wanneer dit onverwags kom, net wanneer alles vir so ‘n ruk so goe...